Welkom by M en S!
‘n ALLES-IN-EEN plek waar FISIESE WETENSKAPPE en WISKUNDE struikelblokke oorkom word. ‘n Hegte span met ‘n groot liefde en passie vir hierdie vakke.
Stap-vir-stap maak M en S ‘n verskil met ons aanbieding en tegniek.
Nota-vir-nota lê ons kernkonsepte vas.
Vraag-vir-vraag los ons saam probleme op.
M en S is ‘n instansie wat ekstra klasse en hulpmiddels in FISIESE WETENSKAPPE en WISKUNDE lewer sedert 2016.
In 2021 trek M en S groter skoene aan en registreer as ‘n besigheid. Daar het al soveel leerders deur die deure van M en S geloop. Die verbetering in punte spreek boek dele van ons aanbieding en tegniek.
#
#
#
#