M en S bied FISIESE WETENSKAPPE EN WISKUNDE aan vir leerders reg oor Suid-Afrika.
M en S is tans in Lydenburg, Mpumalanga geleë.
Die klasse word aanlyn of in persoon aangebied. Interaktief. Maklik verstaanbaar. Doenbaar.
Die inhoud van die lesmateriaal word op so ‘n manier verduidelik en uiteengesit dat almal  kan verstaan.
Graad 3 – Graad 12
Wiskunde
Graad 10 – Graad 12
Wiskundige Geletterdheid
Graad 10 – Graad 12
Fisiese Wetenskappe
Skoolverlaters
Oorbruggingskursusse

VIND MEER UIT

‘n ALLES-IN-EEN plek waar FISIESE WETENSKAPPE en WISKUNDE struikelblokke oorkom word.

Scroll to Top